Zum Hauptinhalt springen Zur Suche springen Zur Hauptnavigation springen
Beschreibung
Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder

Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit.

In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly - op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood - 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie - regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n wêreldkampioen te word.

Details
Erscheinungsjahr: 2025
Genre: Importe, Sport
Produktart: Nachschlagewerke
Rubrik: Hobby & Freizeit
Thema: Ballsport
Medium: Taschenbuch
ISBN-13: 9781776194490
ISBN-10: 1776194497
Sprache: Afrikaans
Einband: Kartoniert / Broschiert
Autor: Etzebeth, Eben
Hersteller: Jonathan Ball Publishers
Verantwortliche Person für die EU: Libri GmbH, Europaallee 1, D-36244 Bad Hersfeld, gpsr@libri.de
Maße: 235 x 153 x 18 mm
Von/Mit: Eben Etzebeth
Erscheinungsdatum: 27.10.2025
Gewicht: 0,493 kg
Artikel-ID: 134176640